Tuisblad

Gebed: Die Pad van Gebed

Nuwe Ebook Nou Beskikbaar!

www.brianvisagie.co.za - Gebed EBoek - Web sample

Die pad van gebed en geloof is besaai met geestelike strikke, wat  vererger word deur geestelike onkunde.

In 1Kor. 12:1, 2 vermaan die apostel Paulus: “[1] En wat die geestelike gawes betref, broeders, wil ek nie hê dat julle onkundig moet wees nie. [2] Julle weet dat julle heidene was, weggevoer na die stomme afgode net soos julle ook al gelei is.”

Uit 1Kor. 12:1, 2 kan ons verstaan dat geestelike onkunde tot geestelike dwaling lei. Hierdie eBoek is spesifiek daarop gespits om geestelike onkunde in die gebedslewe van die gelowige in Jesus Christus te ontwortel.

Hierdie eBoek dek alle geestelike aspekte wat jou gebed en geloof beïnvloed.

Alle Skriftelike riglyne in hierdie eBoek is gegrond op die Kennis van die Heerlikheid van God in Jesus Christus. Dít leer jou hoe om die Woord van die Waarheid reg te sny (2Tim. 2:15), en sodoende ʼn kragtige (Ef. 6:10), en suksesvolle (Jak. 1:4) gebedslewe te handhaaf.

Slegs R129.00


Klik op hierdie PayFast knoppie en Koop jou afskrif Nou


Buy

Laai jou eBoek onmiddellik af nadat jy op PayFast betaal het.


Skakel my, Brian, op +27 079 0591070 vir hulp met jou aankoop.


 

Deel met ander:

Blog

Deel met ander: